NG Kerk Skitter Vroue

About NG Kerk Skitter Vroue

SKITTER VROUE die naam vir die eerste nasionale Konferensie vir die vrouens van S.A wat gereel word deur die Vrouelessenaar.

SKITTER VROUE is egter vir elke vrou in ons land want dit is gebasseer op Excodus 34 vers 29-35 ‘Elke keer as Moses in die aangesig van die Here gekom het – het sy gesig geblink!

Ons as vrouens van Suid-Afrika wil in Sy teenwoordigheid leef en bly- ons wil bid vir ons land en sy mense, ons bid vir ons gemeenskappe en vir ons GESINNE!

Kom word deel van hierdie vroue, ...

Show the whole text

Van Heerdenweg 28
Willows, Bloemfontein

NG Kerk Skitter Vroue's previous events