NWU-Pukke Wag-'n-Bietjie Dameskoshuis

About NWU-Pukke Wag-'n-Bietjie Dameskoshuis

Baie welkom op Wag-‘n-Bietjie Dameskoshuis se amptelike Facebook blad!

Wag-’n-Bietjie is een van veertien dameskoshuise op die Potchefstroom-kampus van die NWU. Nie net staan ons bekend as die dames van kampus en as ‘n akademiese-koshuis nie, maar ons presteer ook op verskeie vlakke van kultuur, sport, ens. Ons kan lekker lag en kuier, maar ons kan ook hande vat en saam bid vir mekaar en ons koshuis.
In Wag-’n-Bietjie is ’n wye verskeidenheid van talentvolle dames te vinde, want híér kan jy ...

Show the whole text

NWU- kampus

NWU-Pukke Wag-'n-Bietjie Dameskoshuis' previous events