Dei Gratia

About Dei Gratia

Dit is ons droom dat mense by hierdie bediening die genade van God sal leer ken, beleef en daardeur verander sal word na Sy beeld. Hierdie is ‘n kerk gedryf deur die genade van God. Hierdie kerk se deur staan oop vir alle mense, van alle agtergronde ongeag van waar hulle is op hulle geestelike journey.

Ons noem dit ‘n journey deur genade.

Laerskool Elarduspark, 548 Alberton St, Elarduspark, Pretoria
Pretoria, Centurion

Dei Gratia's previous events