Doxa Deo Brooklyn

About Doxa Deo Brooklyn

Doxa Deo Brooklyn is geleë in die Brooklyn / Hatfield area (naby die Universiteit van Pretoria). Dit is 'n gemeente vir Volwassenes, "Young Adults", Studente, Tieners en kinders. Daar is 'n plek vir elkeen in ons familie!
Ons dienstye op Sondae:
08:30
10:15
17:30 (spesiaal vir die Young Adults)
19:20 (English Service - Student Focus)

As jy nog nie deel is van die familie nie, kom kuier gerus een Sondag vir ons!

Doxa Deo Gemeente Brooklyn is 'n energieke kerk vol mense wat ons stad 'n plek ...

Show the whole text

112 Anderson Str Brooklyn
Pretoria

Doxa Deo Brooklyn's upcoming events

Doxa Deo Brooklyn's previous events