IService Jeugdiens - Moreletapark Gemeente

About IService Jeugdiens - Moreletapark Gemeente

Die iService is die Jeugdiens van Moreletapark Gemeente in die Ooste van Pretoria. Dit is 'n diens waar ons saam die hart en wil van God soek. Relevante tema's word gepreek, die "struggles" wat ons as jongmense mee sukkel. Met "Praise & Worship" waar jongmense Jesus kan aanbid. Ons nooi jou uit! Jy is welkom by ons!

iService is die Jeugdiens van Moreletapark Gemeente! Saam soek ons na God se hart! Relevante tema's wat vandag se jongmens raak en op en wakker "worship"

De Villabois Mareuil 1353
Pretoria, Elarduspark, Mooikloof

IService Jeugdiens - Moreletapark Gemeente's previous events