Die Gereformeerde Kerk Benoni

About Die Gereformeerde Kerk Benoni

Ons visie is: Om God deur voortdurende metamorfose te verheerlik.

http://www.gkbenoni.tableproject.org Ons is 'n Kerk wat trots is op ons reformatoriese erfenis, maar kerk is vir die mens van die 21e eeu. Daarom is ons getrou aan die beginsels van God se Woord, terwyl ons erns maak met die praktyk van Christen-wees.

24B, Miles Sharp Str, Rynfield, Benoni
Benoni

Die Gereformeerde Kerk Benoni's upcoming events

Die Gereformeerde Kerk Benoni's previous events