At The Beach

About At The Beach

@ The Beach - Pretoria se opwindende nuwe ‘strandkuierplek’ by die gewilde Weiveld perseel in die Ooste van Pretoria. Dit gons oor dié kuierplek wat Pretoria aan die voorpunt van internasionale tendense het. Onder palmbome en seesand as deel van die voorkoms, word ‘n unieke atmosfeer geskep waarin almal kan wegbreek ná ‘n besige week, ontspan en werklik “unwind”. Kuiertyd is Vrydae, Saterdae en Sondae vanaf 11:00. Kinders welkom Vrydae en Saterdae tot 18:00 en Sondae heeldag. @ The Beach bied ...

Show the whole text

Corner of Graham and Boschkop, Zwavelpoort
Pretoria Central

At The Beach's previous events