Hoërskool Framesby

About Hoërskool Framesby

Die volgende lewenswaardes van die Framesby-erekode vorm die grondslag van ons gesindheid en optrede, en is die basis waarop ons gedragskode en huishoudelike reëls berus.

Lojaliteit, Eerlikheid, Pligsgetrouheid, Stiptelikheid, Selfrespek, Respek vir ander, Respek vir gesag, Respek vir eiendom.

Hierdie is die amptelike "Fan Page" vir Hoërskool Framesby.

Cornelialaan
Port Elizabeth

Hoërskool Framesby's previous events