Kragdag

About Kragdag

KragDag is die grootste Afrikaanse hernubare energie en selfstandigheid-ekspo in die wêreld.

Met KragDag vier ons tegnologie en mense se kreatiwiteit en inisiatief, terwyl die KragDag leuse "Doen jou eie ding!" mense terselfdertyd aanmoedig om innoverend te bou aan ‘n volhoubare selfstandige vrywees lewe.

Die KragDag tema strek tans naas Energie oor verskeie terreine soos Opvoedkunde, Veiligheid, Tegnologie, Water, Voedselproduksie, Gesondheid, Ekonomie, Finansies, die bevordering van ‘n ...

Show the whole text

Diamantvallei Landgoed
Rayton

Kragdag's upcoming events

Kragdag's previous events