Atterbury Teater/Theatre

About Atterbury Teater/Theatre

Die Atterbury Teater is 'n voortreflike klassieke konsertsaal en is terselfteryd optimaal toegerus wat ruimtelike akoestiese vereistes betref. Die teater is geleë op die hoek van Lynnwoodweg en Daventrystraat in die ooste van Pretoria, as deel van die Lynnwood Bridge Retail-ontwikkeling.

Atterbury Teater het 'n volledige Computicket-kantoor. Daar is ook 'n goed-toegeruste kontantkroeg in die voorportaal, waar teatergangers voor vertonings en tydens pouse 'n drankie kan geniet. Die voorportaal ...

Show the whole text

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St
Pretoria, Lynnwood Manor

Atterbury Teater/Theatre's upcoming events

Atterbury Teater/Theatre's previous events