KraftyKids

About KraftyKids

Fokus…

By KraftyKids fokus ons om vir oud en jonk ‘n plekkie van “behoort” te skep. Ons fondasie is gevestig in Jesus se liefde. Ons glo dat elke mens instaat is om kreatief te wees en te skep, juis omdat ons in die Skepper se beeld formeer is.

Ons fokus meer op kreatiwiteit as geheel. Dus hoef jy nie ‘n bobaas kunstenaar te wees nie. Hier gaan jy gehelp word om skeppend kreatief te wees.

Wat om te verwag…

Gedurende hierdie jaar sal die nuwe kunstenaars binne ‘n sillabus die basiese ...

Show the whole text

Uniestraat 93
Rustenburg

KraftyKids' upcoming events

KraftyKids' previous events