Gesonde Seks

About Gesonde Seks

Timothy Kieswetter is al vir 13 gelukkig jare getroud aan Janet. Saam het hulle vyf pragtige dogtertjies, Janéy, Ilani, Tenike, Michaela en Nivea. Timothy is bekend as ’n Bybel en Seksualiteit kenner. Na skool het hy Bybelskool gestudeer en was ’n jeug-pastoor by ’n gemeente in Johannesburg en het vir ’n hele paar jaar daarna interkerklike bedien. Hy het egter die behoefte van gesonde seksualiteit in die kerk wêreld raak gesien. Hy het sy Meester graad in seksuologie by die Akademie vir ...

Show the whole text

698 Picassostreet, Moreletapark
Pretoria, Mooikloof

Gesonde Seks' previous events