Koekela Huiskafee / Koekela Cafe

About Koekela Huiskafee / Koekela Cafe

Welkom by Koekela Huiskafee

Ek vertel graag die Koekela storie…

Koekela se deure het geopen in Junie 2010, Carol-Anne het ‘n droom laat waar word, die wonderlike juweel blink gevryf en ander mooi krale bygevoeg. Kort daarna het ek, Gabrielle by die Koekelaspan aangesluit en ons het saam sommer gou lekker saam gebak en partytjie gehou!

Koekela Huiskafee is amper 7 jaar aan die gang onder die leiding van Gabrielle en ons open steeds elkedag ons voordeur met dankbaarheid en geloof.

Ons is ‘n ...

Show the whole text

17 Reid Street, Westdene
Bloemfontein

Koekela Huiskafee / Koekela Cafe's upcoming events

Koekela Huiskafee / Koekela Cafe's previous events