Hoogland

About Hoogland

By Hoogland is almal welkom. Ons reis graag saam met jou op weg na volgelinge van Jesus Christus.

NG Kerk PE-Hoogland is 'n gemeenskap van God: uit genade, deur liefde, tot dade. Eredienste: Sondae 1ste en 4de kwartale: 08h30 & 18h30; 2de en 3de kwartale: 9h00 & 18h30. Almal is baie welkom!

Hoogland is 'n rivier wat wyd vloei met God se lewende water. Dit beteken dat ons saam met die Gees aan die beweeg wil bly, dat ons wil werk waar God reeds besig is, en dat ons met wat ons het 'n verskil ...

Show the whole text

Isobellaan 1, Charlo
Port Elizabeth

Hoogland's previous events