Die Blou Ballon

About Die Blou Ballon

'n Splinternuwe Restaurant-konsep in Despatch vir elkeen wat 'n liefde het vir kuierkos, musiek en grootskerm sport. Uitbreidende funksies en funksielokale bestuur deur Forever Friday maak die Blou Ballon jou eerste keuse vir konferensies, verjaarsdagvieringe (vir oud en jonk) en selfs die onthaal tot jou troudag. Raak meegevoer - word deel van die Blou Ballon vieringe!

'n Splinternuwe Restaurant-konsep in Despatch en sal elkeen wat 'n liefde het vir kuierkos, musiek en grootskerm sport ...

Show the whole text

38 Botha Street
Port Elizabeth

Die Blou Ballon's upcoming events

Die Blou Ballon's previous events