Hoërskool DF Malan

About Hoërskool DF Malan

“Ons beskou onsself as 'n goed gebalanseerde skool waar akademie, sport en kultuur ewewigtig met mekaar skakel om aan al ons studente die geleenthede te bied om hul volle potensiaal te verwesenlik.”

DF se belangrikste klinkreël is:

AKADEMIE IS ONS BESIGHEID

Die klinkreël vir 2015 is:

Maak 'n wêreldse verskil in 2015

Enige inligting kan aan bemarking@dfmalan.com en/of sportwetenskap@dfmalan.com gestuur word.

Frans Conradie-rylaan, Bellville
Cape Town

Hoërskool DF Malan's previous events