Impala potchefstroom

About Impala potchefstroom

Impala Hotel het sy deure oopgemaak in 1914 en is die oudste hotel en kuierplek in Potchefstroom...

Impala lok al studente sedert 1983 en is bekend vir langarm/sokkies en is alreeds n gevestigde tradisie in Potchefstroom. Met beslis die grootste dansvloer is dit ook die gewildste kuierplek in potch....Oop woe-sat met baie promosies en celebs wat ons gereeld besoek mag jy nie die geleentheid mis om ons te besoek nie........

By die local pub, POTTIES BAR kan jy pool speel, sportgeleleenthede ...

Show the whole text

70 Walter Sisulu (Kerkstraat)
Potchefstroom

Impala potchefstroom's previous events