Benjamin Gemeente

About Benjamin Gemeente

NG Benoni-Benjamin is 'n gemeente in Benoni wat nastreef om 'Kerk' te wees volgens JESUS se bekrywing nl. 'n Familie wat bymekaar kom om saam JESUS as ons REDDER te getuig.

Gemeentebyeenkoms is op Sondae van 09:00vm tot 10:15vm.
Kleuterkerk is gereed 08:40vm vir ontvangs van kinders 2-6 jaar oud.
Kinderkerk is gereed 08:40vm vir ontvangs van kinders Graad 1-3, en Graad 4-6.
Die kerkkantoor is oop op Dinsdae en Donderdae.

2 Cedar Street
Benoni

Benjamin Gemeente's previous events