Doxa Deo Port Elizabeth

About Doxa Deo Port Elizabeth

Esegiël 17:23

“Op die hoë berg van Israel sal ek dit plant,
en dit sal takke voortbring en vrugte dra en ‘n
heerlike seder word sodat al die voëls van
allerhande vere daarin kan woon, in die
skaduwee van sy takke sal hulle woon...”

Die Evangelie van Jesus Christus betrek elke
mens! Dit is ‘n krag wat red - deur God gegee.
Net so uiteenlopend as wat die mensdom is -
so vereningend is God se redding vir die mens.
Ons glo dat God Sy heerlikheid aan ons
openbaar het deur hierdie ‘heerlike ...

Show the whole text

Corner of Kabega & Brymore Road, Brymore. P.O Box 10733, Linton Grange
Port Elizabeth

Doxa Deo Port Elizabeth's upcoming events