Laerskool Summerwood Primary School

About Laerskool Summerwood Primary School

Laerskool Summerwood glo dat elke kind by Summerwood spesiaal moet voel en erkenning moet geniet as ’n gewaardeerde lid van die skoolfamilie en die wyer gemeenskap. Ons glo ook dat dit vir kinders uiters voordelig is om te leer om ander te dien en te eerbiedig. Ons personeel is ’n professionele span wat hulle daaraan wy om dié gekoesterde ideale te bevorder. Ons moderne fasiliteite, innoverende tegnologie, nie-diskriminerende, Christelike grondslag en parallelmedium (Engels en Afrikaans) ...

Show the whole text

C/o 2nd Ave & Skegness Rd
Summerstrand, Port Elizabeth

Laerskool Summerwood Primary School's upcoming events

Laerskool Summerwood Primary School's previous events