Fouriesburg Holkrans Uitslaap

Fouriesburg Holkrans Uitslaap

Fouriesburg Holkrans Uitslaap

Daar is iets spesiaal aan ry met jou bike, deur terrein wat nie perfek gelyk is nie, en slaap onder die sterre in ‘n plek waar mense nie aandoen as ‘n reël nie. Vir ons vriende wat die konsep wil “oefen” of beleef, het ons ‘n uitstappie op die naweek van 16 en 17 September.

Die uitslaap is op ‘n verlate plek. Daar is geen geriewe anders as ‘n asemrowende uitsig oor die berge vanuit ‘n groot sandsteen holkrans nie. Alles wat ons benodig om te eet en slaap die ...

Show the whole text

12 attendees (None invited)

Venue

Sovereign Motorrad
Cnr of Charles & First Avenue

Similar events