Die Heuwels Fantasties piekniekkonsert / picnic concert

Die Heuwels Fantasties piekniekkonsert / picnic concert

Die Heuwels Fantasties piekniekkonsert by die Taalmonument Tuinteater / Picnic concert with Die Heuwels Fantasties at the Taalmonument Garden Theatre

Die Heuwels Fantasties tree op Vrydag 31 Maart 2017 as deel van die Tuinteater Piekniekkonsertreeks by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl op. Dié piekniekreeks is ten bate van Afrikaanse Taalmuseum en -monument se Laat ons Lees!-projek vir kinders.

Die Heuwels Fantasties is ‘n alternatiewe pop-groep wat beskou word as die eerste ...

Show the whole text

25 attendees (262 invited)

Venue

Afrikaanse Taalmonument
Gabbema Doordrift Street

Similar events