Die NagMark

Die NagMark

Dit is weer tyd vir Die NagMark.

15 September 2017 - dit is heerlike lente en daarom verseker iets om na uit te sien.

Ons het uitstekende kunstenaars vir jou vermaak en stalletjies wat beloof om jou van kop tot tone te bederf. Kuns-en-kultuur stalletjies, smul-lekker kos stalletjies en drank stalletjies bied iets vir die hele gesin.

Ons kunstenaars vir die aand:
- Elvis Blue
- Majozi
- Kaleidoskoop
- Deca
- Man the fields
- Little Ringo

Kaartjies is beskikbaar by TixSA (www.tixsa.co.za) ...

Show the whole text

201 attendees (None invited)

Venue

Sonop Christelike Tehuis
93 Murray Street, Brooklyn

Similar events