Kuieraand

Kuieraand

ONS SKOP 2017 AF MET 'N LEKKER KUIER AAND. KOM GESELS SAAM OOR DIE NUWE JAAR. KOM HONGER EN ONTHOU 'N KUSSING...VIR DIE LAATNAG SPRINGMIELIES EN FLIEK. MEER INFO SAL VROEG IN 2017 DEURGEGEE WORD. DAGBOEK SOMMER NOU AL DIE DATUM EN TYD!

19 attendees (47 invited)

Venue

Waterkloof AGS
Neptune st 277 Erasmus rand

Similar events