Rand Simfonie Orkes

Rand Simfonie Orkes

'n Gesaamentlike projek deur Gereformeerde Kerk Krugersdorp-Wes en NG Suiderlig Gemeente Krugersdorp-Wes. Saam bring die kerke die Rand Simfonie Orkes na Krugersdorp, die eerste in meer as 30 jaar.
12 Maart 2016
19h30 in die NG Suiderlig saal
Kaartjies R80-00 per persoon
Navrae : NG Kerk Suiderlig kantoor - 08h00-13h00
(011)660-8038
Dirigent: Carel Henn
Program: Rossini - William Tell Overture
Haydn - Tjello Konserto in ...

Show the whole text

4 attendees (4 invited)