Jennifer Zamudio - Mystical Mansion Gastehuis (Witbank)

Jennifer Zamudio - Mystical Mansion Gastehuis (Witbank)

Op die verhoog is Jennifer ‘n onbeskryflike bondel energie en met haar natuurlike aanvoeling vir vermaak kry sy vinnig ‘n gehoor in die palm van haar hand. Haar spontane “weskus-humor” en gemak laat menige konsertganger skater van plesier terwyl hulle maar net nie kan stil sit in een van haar vertonings nie. Jennifer het haarself goed in die musiekbedryf gevestig as sanger, liedjieskrywer en Compére (MC), en net soos wat sy daarvan hou om musiek met lekker woema te sing, is sy self gaande oor ...

Show the whole text

4 attendees (None invited)

Venue

Mystical Mansion Guesthouse
4 Gordon Road, Riverview