Fiela se Kind

Fiela se Kind

Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind Benjamin met liefde en trots grootgemaak, tot die dag nege jaar later dat die sensusmanne hom kom haal het.

“Hulle het hom net kom vat … sommer net so!” het Fiela Komoetie gesê.

Aan die ander kant van die berg, in die Bos, woon die houtkapper Elias van Rooyen en sy vrou Barta, wie se driejarige Lukas weggeraak het. Is Benjamin en Lukas dieselfde kind? Jare later is dit Benjamin/Lukas self wat worstel met die vraag: wie is ek? Hy móét ...

Show the whole text

152 attendees (None invited)

Venue

Emperors Palace
64 Jones Road

Similar events