NetVirDieGirls Bootreis 2017

NetVirDieGirls Bootreis 2017

Ons vier sewe jaar van pret en inspirasie saam met 7 bekendes. Natuurlik is jy ook genooi!

Ons bring sewe celebs op hierdie 7de bootreis en wil die MSC Sinfonia met 2 500 girls volmaak! As jy nog nie die bootreis beleef het nie, is 3 tot 6 Maart 2017 die ideale tyd vir jou en jou vriendinne om in die pret te kom deel! Vir ou Finesse-reismiere, jou kaartjie lê reeds en wag om opgeraap te word.

Maak reg vir ’n opwindende reis vanaf Durban na die Portugese Eiland, gelaai met aksie, inspirasie, ...

Show the whole text

957 attendees (None invited)