Dusty Pics Op die Pad

Dusty Pics Op die Pad

Die Oktober vakansie gaan ons Dusty Pics spannetjie n bietjie by die Centurion Lake Hotel inboek vir n fotosessie dag met n verskil!
Voel jy jy kry nooit n foto van jouself waarvan jy hou nie, of voel jy jys nie fotogenies nie? KOM, gee MY n kans! Met my uiters talentvolle grimeer en haarstilleer spannetjie aan my sy kan ons jou DALK NET VERBAAS!

2 attendees (None invited)

Venue

Centurion Lake Hotel
1001 Lenchen North Ave