Gemeente ontbyt

Gemeente ontbyt

Die volgende ontbyt gehou word by John Dory’s in Walmer Park op 24 Junie. Hierdie is 'n geleentheid elke kwartaal vir almal om saam te kuier en in ons gemeenskap met mekaar te groei.

Bespreek asseblief jou plek vroegtyd by Jaco (0832699668) of skryf jou naam op die lys in die voorportaal.

Moet dit nie misloop nie!

3 attendees (None invited)

Venue

John Dorys Fish, Grill, Sushi. - Walmer Park
Walmer Park Shopping Center, Main Road, Walmer

Similar events