Deure van Glas - Márica

Deure van Glas - Márica

'n Lekker middag vertoning by die veel besproke Lucit Restaurant. Die perfekte atmosfeer vir liedjies wat die hart tref.

Die vertoning:
Ek tree op saam met Naude Kritzinger met sy kitaarvingers.
My eie gedigte en skrywes bly die kern waaruit alles vloei, dit waaruit ek ontkiem en gegroei het.
Met klem op die eenvoudige krag van woorde wat jou meesleur en dwing om net te hoor, dra ek die gevoel, gewoonlik diep en donker met ‘n glinster van dit wat ontwykend bly, oor. Baie keer word daarin pyn ...

Show the whole text

10 attendees (None invited)

Venue

Lucit Restaurant
217 Soutpansberg Road, Rietondale