9 Des in die #Weiveld : Karlien van Jaarsveld

9 Des in die #Weiveld : Karlien van Jaarsveld

Karlien van Jaarsveld kuier saam met ons op 9 Desember. Kaartjies NOU aanlyn beskikbaar by Ticketpro.co.za Toegang: R 70.00. Deure open 19:00 en GEEN onder 18. Optrede sal tussen 21:15 en 22:00 plaasvind. Vir navrae skakel 071 471 6698 OF epos bookings@weiveld.co.za #Weiveld

18 attendees (None invited)

Venue

Weiveld
Weiveld by Bronberg Landgoed, Hoek van Graham (verlenging van Lynnwood Weg) en Boschkop, Zwavelpoort, Pretoria Oos