Openingskiet 2017-Veldskiet

Openingskiet 2017-Veldskiet

1ste Aflos klaar vol
Kom geniet die naweek met gesin en kom kamp saam
Bring sommer daai ou haelgeweer en .22 saam
Almal welkom
Weskaap takke kom saam met ons kruit ryk,net om die Krismis koek se reuke uit die sisteem te kry.

8 attendees (None invited)