23 September in die #Weiveld: Ons hou Braaidag (Heritage Day)

23 September in die #Weiveld: Ons hou Braaidag (Heritage Day)

Ons hou 23 September Braaidag (Heritage Day). Deure open om 15:00, Braaipakke, pap en sous te koop, Jakkie Louw en sy band tree 16:00 op en die aand om 21:00 bring ons n show soos nog NOOIT ... Salute the Legends. Kaartjies aanlyn beskikbaar by Ticketpros.co.za Toegang: R 100.00. Deure open 15:00 en GEEN onder 18. Vir navrae skakel 071 471 6698 OF epos bookings@weiveld.co.za #Weiveld

21 attendees (None invited)

Venue

Weiveld
Weiveld by Bronberg Landgoed, Hoek van Graham (verlenging van Lynnwood Weg) en Boschkop, Zwavelpoort, Pretoria Oos

Similar events