Tuisskool perdekamp

Tuisskool perdekamp

Vir die van julle wat nog nie daar was nie............. dit is vet pret! 'n Avontuur kamp met ongeveer 50 perde, waar jy meer kan leer oor natuurlike ruiterkuns, perde en hulle gewoontes. Dit is 'n geleentheid om perd te ry, nuwe vriende te maak en baie te leer. (Jy hoef nie 'n ervare ruiter te wees nie) Mooikrans kamp het 'n Christelike inslag.

0 attendees (None invited)