Voetpad deur die Gelykenisse

Voetpad deur die Gelykenisse

Voetpad deur die Gelykkenisse is 'n produksie deur Ruth Schlemmer wat die gelykenisse van Jesus volg en die toepassing daarvan in die hedendaagse wereld. Dit word opgevoer deur Impetus Gemeente vanaf 22 tot 24 Junie om 7nm. Kaartjies kos R60 per volwassene en R40 per kind en is beskikbaar by Ignis (082 562 5873). Kaartjies kan ook op Sondae voor en na dienste by die teater te Circularweg 29 gekoop word.
Kaartjies ook beskikbaar by Helen van Westway Kafee - 041 365 0217

18 attendees (None invited)

Venue

Impetus
29 Circular drive, Charlo (Fairview)

Similar events