Sterre & Planete, die roos konstellasie

Sterre & Planete, die roos konstellasie

“Kom reis deur die ruimte saam met Hennie Maas, RSG se STERRE & PLANETE omroeper en ontdek ons asemrowende sonnestelsel en leer meer oor die roos ster konstellasie "Rosette Nebula".

Kyk van naderby na die Aarde se son en maan, verken die planete en die Melkweg, en vind uit hoe ruimtevaarders aan boord van ’n ruimtestasie leef.

Geniet ‘n impakvolle lesing oor sterre en planete, gevolg deur aand ete van Lasagne & slaai en dan 'n verkenning deur ‘n teleskoop in die buitelug.

Kontant kroeg ...

Show the whole text

8 attendees (None invited)

Venue

Ludwig's Roses
61 Haakdoornlaagte