ARCO & ADAM in Symphony : 11 Februarie : Bloemfontein

ARCO & ADAM in Symphony : 11 Februarie : Bloemfontein

Kom ervaar `n musiekbelewenis soos min, Arco Musica orkes en sangers word saamgesnoer met die manne van ADAM tot `n passievolle eenheid, "in `n simfoniese greep" spesiaal vir Valentynsnaweek.

Dit gaan `n aand wees van sjarme en styl. ADAM se songs word `n nuwe simfoniese baadjie aangetrek.

Kaartjies kos R140
Computicket / 083 259 2226

10 attendees (51 invited)

Similar events