Israel Toer 2017

Israel Toer 2017

ISRAEL TOER 2017

DATUM: 8-17 Des

Wou jý nog altyd Israel beleef?
Die tyd is nou.
Alle-Wêreld Toere bied aan: IN DIE VOETSPORE VAN JESUS

PAKKETTE:
R 18 700 pp - Jeugherberg / "Backpackers" (Slaapsaal / "Dormitory")
R 21 700 pp - Dubbelkamer wat deel
R 23 700 pp - Enkelkamer

INGESLUIT:
Retoer Vlugte
Daaglikse Ontbyt
Toegang by Bestemmings
Gids
Verblyf

UITGESLUIT:
Reisversekering
Opsionele Ekstras
Ander Etes

Wat gaan jy sien?
JOPPE,
CASAREA MARITIMA,
BERG KARMEL,
NASARET,
SEE VAN ...

Show the whole text

2 attendees (None invited)

Venue

Alle-Wêreld Tours
403 Kings Highway