Die Groot Plaasproe @Livestock

Die Groot Plaasproe @Livestock

Die Groot Plaasproe @Livestock – van bok tot bier! (English below)

Kaas, wyn, boetiekbier, boerbokvleis, skaapstertjies, afval en roomys . . . al dié lekkertes en méér wag by die Groot Plaasproe op Saterdag 14 Oktober 2017 op die plaas Sandringham buite Stellenbosch.

Agri-Expo, organiseerder van die gewilde Suid-Afrikaanse Kaasfees, bied hiermee ‘n splinternuwe proe-ervaring van álles wat die plaaslewe bied, vir beide stads- én plaasjapies. Besoekers kan uitsien na unieke kombinasies soos ...

Show the whole text

65 attendees (None invited)

Venue

Agri-Expo Livestock
Sandringham