Aardklop 2017 Toer

Aardklop 2017 Toer

Aardklop Nasionale Kunstefees is een van Suid-Afrika se mees gewildste Kunstefeeste en dié jaar gaan Tour in SA saam fees vier.

Die Aardklop 2017 Toer is perfek vir diegene wat graag wil gaan aan klop en kuier maar nie self wil bestuur nie.

Die Tour in SA bussie vertrek vanaf Pretoria na Potch en terug.

Vir meer inligting en kostes skakel vir Johan Matthee op 082 579 5646

65 attendees (None invited)

Venue

Aardklop Nasionale Kunstefees
Molen Street 69

Similar events