Eerstejaarskamp 2018

Eerstejaarskamp 2018

Beste voornemende Tukkie Eerstejaar

Baie geluk met jou uitstekende universiteitskeuse! Universiteitsoord NG Kerk nooi jou om deel te word van die beste studentegemeente in die land!

Begin hierdie wyse keuse deur jou Eerstejaarskamp van 22-26 Januarie 2018 by te woon, jy sal verseker nie spyt wees nie!

Ons hou al vir amper vyftig jaar Eerstejaarskampe! Die doel van die kamp is om jou te help om jou universiteitsloopbaan op die regte noot te begin. Kom ontdek jouself, maak wonderlike nuwe ...

Show the whole text

79 attendees (None invited)