Steve Hofmeyr, R200

Steve Hofmeyr, R200

Tydens ‘n loopbaan wat meer as 25 jaar strek, ken Steve se kreatiwiteit geen perke nie; ook vir sy kwaliteit en kwantiteit by liedjieskryf, by plaaslike en internasionale musiekoptredes, in filmrolle (onder meer Platteland, Pretville en Treurgrond), in sy bekroonde boeke en by sy sterk sosiale kommentaar op vele forums.

Met die uitreiking van IF YOU COULD READ MY MIND, vernuwe Steve homself weer as sanger en na sewe jaar keer hy terug na een van die gewildste musiekmediums ter wêreld, asook sy ...

Show the whole text

6 attendees (None invited)

Venue

Centurion Theatre
123 Amkor Road

Similar events