TUiN Solo Acoustic Show BY Cafe Barcelona

TUiN Solo Acoustic Show BY Cafe Barcelona

Ek doen bietjie n solo show by Cafe Barcelona met lekker nuwe songs om julle mee te bederf. Bring al jou vriende en kom kuier lekker saam. Daar is min plek so book vroegtydig jou tafel!!

R 60 .00 per persoon entry

Bookings : 012 430 2495

#tuin #tuinband Cafe Barcelona Gigs

5 attendees (None invited)

Venue

Cafe Barcelona Gigs
53 Thomson Street Colbyn