Chris Lamprecht 90 jaar Huldigingskonsert

Chris Lamprecht 90 jaar Huldigingskonsert

Chris Lamprecht 90 jaar Huldigingskonsert
Sondag 8 Oktober 15:00
www.brooklyntheatre.co.za - (012) 460 6033

Gerrit Jordaan (orrel)
Landi Schaap (klavier)
Charl Lamprecht (ghitaar)
Renette Bouwer (sopraan)
UJ koor o.l.v Renette Bouwer

Dit is vir Brooklyn Teater ’n besonderse voorreg om ’n een van die groot Afrikaanse musiekgeeste te vereer met ’n huldigingskonsert in sy 90ste lewensjaar. Die eerste helfte van die konsert bevat ’n keur van instrumental werke, terwyl die 2de helfte aangebied ...

Show the whole text

22 attendees (None invited)

Venue

Brooklyn Theatre
Thomas Edison St, Green Village Centre

Similar events