Faerie Glen: Buster & Bella Slimstieks

Faerie Glen: Buster & Bella Slimstieks

Buster, Bella & Tannie Terapeut het besluit om vir al hul maatjies in Pretoria Oos te kom kuier! Buster & Bella se stemme word gesing deur Hendri Myburgh (van Groot Ontbyt) & Lianie May!

Saterdag, 9 Des om 16:00 by NG Faerie Glen se kerksaal (429 Glenwood Ave)! Kaartjies is R80pp. Onder 12 maande gratis. Om te bespreek, stuur 'n epos met jou naam, van, kontak nr en hoeveel kaartjies jy soek vir BUSTER FAERIE GLEN na admin@kindervermaak.co.za. Noem spesifiek FAERIE GLEN. Jy kan ook bespreek via ...

Show the whole text

8 attendees (None invited)

Venue

NG Faerie Glen
Glenwoodweg 429, Faerie Glen