DRIE

DRIE

“Ek is Louis. Louis Preller. Ek is bewus van wat fout is met my. Vir jou is dit vreemd, ongewoon, simpel, irriterend, abnormaal. Vir my is dit doodnormaal.”
Louis is ‘n 37-jarige, enkellopende OCD-lyer. Vir hom is die woord perfek abnormaal. Wat beteken normaal of perfek in elk geval?

9 attendees (None invited)

Venue

Athenaeum Port Elizabeth/Nelson Mandela Bay
7 Belmont Terrace, Central