Fiela se Kind - contact Theater Experience on 073 175 1267

Fiela se Kind - contact Theater Experience on 073 175 1267

God vergewe ons baie, maar God vergewe ons nie die kwaad wat ons `n kind aandoen nie. Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind Benjamin met liefde en trots grootgemaak, tot die dag nege jaar later dat die sensusmanne hom kom haal het. "Hulle het hom net kom vat ... sommer net so!" het Fiela Komoetie gese. Aan die ander kant van die berg, in die Bos, woon die houtkapper Elias van Rooyen en sy vrou Barta, wie se driejarige Lukas weggeraak het. Is Benjamin en Lukas dieselfde kind? ...

Show the whole text

30 attendees (None invited)

Similar events