Ruan Posthumus Fundraiser Braai

Ruan Posthumus Fundraiser Braai

Wat is beter as n braai? N Braai vir n goeie doel natuurlik!! Ons nooi jou graag uit om vir Ruan te kom ondersteun die saterdag 24 Junie, om fondse in te samel, sal daar n R200 "entrance" fee betaalbaar wees per persoon.

Wat jy moet weet:

Bring jou eie drink goed
Besig om kos te reel, hou julle op hoogte
Bring n kampstoel
Onthou jou R200 bokke

As jy die geleentheid nie kan maak nie, sal n donasie van jou baie waardeur word.

Jy kan my inbox of mail juriew89@gmail.com vir bank besonderhede ...

Show the whole text

21 attendees (None invited)

Venue

Hoërskool Kempton Park
Lightning St