Klikkerland Kindervermaak

Klikkerland Kindervermaak

Klikkerland kom na Oudtshoorn!

Kom geniet saam ons die oggend met die kinders, gaan lekker lag en dans!

Suid Kaap Kollege
9 September 2017
Deure open 9:30
10:00 begin die opwinding!
R80 per kind - ouers gratis

Besprekings: Karen-Joan 084 549 2288

Sien julle daar!

4 attendees (None invited)